KRINGE IN N BOS PDF

Dankie Saul. Die voltooide sirkel in my lewe verteenwoordig natuurlik my opvoeding wat ek ontvang vandat ek oud genoeg was om skool toe te gaan, tot die dag toe ek my studies voltooi het. Ja, my sirkel net soos ek is manlik. Die opeenvolgende jaar tot die einde van , was ek Paarl Skool gewees, en daarna weer teruggekom Fanie Theron toe vir my graad 6 en 7 jaar.

Author:Yobar Moogulkree
Country:Sri Lanka
Language:English (Spanish)
Genre:Education
Published (Last):14 December 2012
Pages:261
PDF File Size:6.26 Mb
ePub File Size:6.44 Mb
ISBN:271-8-36818-362-4
Downloads:48295
Price:Free* [*Free Regsitration Required]
Uploader:Meztilmaran



Dankie Saul. Die voltooide sirkel in my lewe verteenwoordig natuurlik my opvoeding wat ek ontvang vandat ek oud genoeg was om skool toe te gaan, tot die dag toe ek my studies voltooi het. Ja, my sirkel net soos ek is manlik. Die opeenvolgende jaar tot die einde van , was ek Paarl Skool gewees, en daarna weer teruggekom Fanie Theron toe vir my graad 6 en 7 jaar. Die nuwe sirkel, soos ek baie gou sal ontdek het eintlik omtrent vir elke jaar sy eie siklus gehad, maar ook vir sekere goed wat ek aangepak het, het ook sy eie siklus gehad.

Die jare het verby gevlieg en toe land ek in Matriek en raai wat, Saul Barnard se biografie word my voorland in die eerste drie maande van my sewe maand siklus van my laaste jaar op skool! Die gevoel haar uit te vra, het die sterkste begin klop, so twee dae voor dat Kupido sy pyl en boog span en onverwagte paartjies vang. Miskien was dit die feit dat die matriekraad daardie bestemde aan ballonne opgeblaas het vir die vale en dat ons boonop die rose die volgende dag, saam met die ballonne teen halfprys kan kry.

Ons was toe vir 8 maande saam, toe sy my in die middel van my finale eksamen net los? Goed die hele scenario rondom die feit dat sy my gelos het is nog steeds vaag. Dus sal daar nie in diepte ingegaan daarop nie. Anyway, so twee maande daarna vind ek uit dat ek my graad 12 jaar geslaag het en dat ek binne volgende twee weke kan begin by CTI.

En so word daardie siklus ook afgesluit. Toe ek en Madelein uit mekaar uit is, was daar sekere van die goed onthou julle nog van die scenario van wat ek gepraat het wat nie heeltemal opgelos was nie.

Daar was soos in die meeste romans toue wat nie saamgebind is om die verhaal te voltooi nie. Posted by.

JMMANUEL TALMUD PDF

Kringe in die Bos staproete - Circles in the Forest

.

A HATHAWAY WEDDING LISA KLEYPAS PDF

Kringe in 'n Bos

.

Related Articles